#TTR staan vir “Toe Te Rus” en dit is presies ons harte by Nuwe Lewe. #TTR het ontstaan om ons mense toe te rus met ‘n goeie Bybelse fondasie, sodat hulle ook effektiewe bedienaars in die markplein te kan wees. Elke kwartaal bied ons ‘n nuwe kursus aan. Dit beloof om stimulerend, leersaam en dagend te wees, sodat ons mense ook nader aan Jesus kan kom.

Bedieningsleier

Joshua Pieterse

E-mail: joshua@nuwelewe.org.za

 

 

Verdere navrae kan die Kerkkantoor gekontak word of joshua@nuwelewe.org.za