Wees AANLYN deel van Nuwe Lewe se eredienste. Ons eredienste word ‘lewend gestroom’ op Facebook & YouTube.

Indien u egter ‘n erediens BY DIE KERK wil bywoon, kan u op hierdie blad u sitplek bespreek.  Ons mag tans slegs 100 mense per erediens ontvang.
Vriendelike versoek dat u nie elke SondagOggend sal bespreek nie, om ander ‘n geleentheid te gun.


Vir enige navrae:
Kontak die kerkkantoor
@ 018 468 7862 of
NL Whatsapp @ 066 167 8980