As u gelei voel om deel te word van Nuwe Lewe gemeente, voltooi asb die onderstaande aanlyn-vorm volledig.

OF laai die .PDF vorm af:
Nuwe Lidmatevorm
en handig in by die kerkkantoor, of
epos dit terug na info@nuwelewe.org.za

➡️Lidmaatskap is onderhewig aan die bywoning van beide
Nuwe-Lidmaatklasse op
8 en 15 April 2021



Vir enige navrae:
Kontak die kerkkantoor
@ 018 468 7862 of
NL Whatsapp @ 066 167 8980