Ouers wat kindertjies aan die Here wil toewy, kan asb die onderstaande aanlyn-vorm volledig voltooi om te registreer vir ‘n Baba/Kinder Toewyding.

OF laai die PDF vorm af:
KinderToewyding
en handig in by die kerkkantoor, of
epos dit terug na info@nuwelewe.org.za



Vir enige navrae:
Kontak die kerkkantoor
@ 018 468 7862 of
NL Whatsapp @ 066 167 8980