By Nuwe Lewe kies ons om ‘n pad te stap saam met paartjies wat deel is van ons gemeente en wat besluit om te trou.
Voltooi asb die onderstaande aanlyn-vorm volledig om te registreer vir jul HUWELIKSBEVESTIGING.
OF laai die PDF vorm af:
AANSOEK OM HUWELIKSBEVESTIGING
en handig in by die kerkkantoor, of
epos dit terug na info@nuwelewe.org.za
KONTAK asb die kerkkantoor (018 468 7862) of stuur ‘n Whatsapp boodskap nadat jy hierdie aanlyn vorm voltooi het.
Vir enige navrae:
Kontak die kerkkantoor
@ 018 468 7862 of
NL Whatsapp @ 066 167 8980