Voltooi asb die onderstaande aanlyn-vorm volledig om te registreer om GEDOOP (onderdompel) te word.

OF laai die .PDF vorm af:
Doopkandidate-Vorm
en handig in by die kerkkantoor, of
epos dit terug na info@nuwelewe.org.za



Vir enige navrae:
Kontak die kerkkantoor
@ 018 468 7862 of
NL Whatsapp @ 066 167 8980