REAL Vroue ontmoetings is ‘n intieme tyd met God, saam met vroue wat regtig omgee en intree.
Ons hart is om vroue toe te rus vir elke dag se uitdaging as vrou, en om ‘n gevoel te skep dat “ek behoort”. Ons gaan nie voorgee dat alles goed gaan nie – hier mag jy REAL wees en sê as jy deur ‘n moeilike tyd gaan, sodat ons vir jou kan intree.
REAL Vroue ontmoet op Donderdae om 10:00 by Nuwe Lewe
Ons nooi alle dames om by ons Facebook Groep aan te sluit, vir bemoediging en om op hoogte te bly van ons Vrouebediening by Nuwe Lewe:
Bedieningsleier
Jacqui van Zyl