Ons stad se manne kuier op ●Vrydae om 06:00● in die oggend
Die koffie is lekker en die geselskap nog beter!

Kom wees deel en neem jou plek as die man wat God jou gemaak het!