Gemeente Versorging

Mike & Madelein staan aan hoof van ons algehele Gemeente Versorging. Hulle het ‘n groot hart vir mense en dryf die gemeentelike pastorale versorging.

Indien jy ‘n besoek of ‘n afspraak met Mike verlang, is u welkom om hom te kontak op mike@nuwelewe.org.za of kontak ons per whatsapp.

Indien u ‘n afspraak of besoek wil skeduleer met Mike, is u welkom om op die skakel te klik om na Mike se bespreking / besoek skeduleerder te gaan.

Kliek hier

3 - 19 JAAR

Nico-Drei is verantwoordelik vir ons versorging vir die ouderdomsgroep   3 – 19 jaar. Nico is ook tans die bedienings leier vir ons Judah’s klub en Flipside Jeug. Indien jy ‘n besoek verlang of gekontak wil word, kontak hom gerus op nico@nuwelewe.org.za of kontak ons per whatsapp 

Indien u ‘n afspraak of besoek wil skeduleer, is u welkom om op die skakel te klik om na Joshua se bespreking / besoek skeduleerder te gaan

Kliek hier

 

20 - 35 JAAR

Joshua is verantwoordelik vir ons versorging vir die ouderdomsgroep   20 – 35 jaar. Joshua is ook tans die bedienings leier vir ons Jong Volwassenes en Opleiding. Indien jy ‘n besoek verlang of gekontak wil word, kontak hom gerus op joshua@nuwelewe.org.za of kontak ons per whatsapp 

Indien u ‘n afspraak of besoek wil skeduleer, is u welkom om op die skakel te klik om na Nico se bespreking / besoek skeduleerder te gaan

Kliek hier

 

36 - 55 JAAR

Evan & Talitha is verantwoordelik vir ons versorging vir die ouderdomsgroep 36 – 55 jaar. Indien jy ‘n besoek verlang of gekontak wil word, kontak hom gerus op evan@nuwelewe.org.za of kontak ons per whatsapp 

Indien u ‘n afspraak of besoek wil skeduleer, is u welkom om op die skakel te klik om na Pastoor Evan se bespreking / besoek skeduleerder te gaan

Kliek hier

55 JAAR +

Pastoor Fanie Louw is verantwoordelik vir ons versorging vir die ouderdomsgroep 55 jaar en ouer. Indien jy ‘n besoek verlang of gekontak wil word, kontak ons per whatsapp