Pastoor Wikus & Jacqui van Zyl

Pastoor Wikus & Jacqui van Zyl is tans die visionêre leiers van Nuwe Lewe Klerksdorp. Wikus het in 2003 die gemeente se leisels oorgeneem met ‘n handjie vol mense.

Met die guns en genade van die Here, harde werk en dinamiese leierskap het Nuwe Lewe binne enkele jare uit sy nate gebars en vinnig ‘n pas aangewende gemeente binne die AGS geword.

Wikus het sy Honeurs graad in Teologie en is ‘n AGS geordende Pastoor. 

Wikus is lief vir Heilige Gees en om manne te help ontwikkel tot die ware man wat God hulle voor geskape het.

Wikus & Jacqui is in 2009 getroud en is die ouers van 3 seuns, Joel, Josh en Jason.

Jacqui is ‘n gekwalifeerde onderwyseres en het ‘n passie om vroue te leer in die woord.

Pastoor Wikus & Jacqui van Zyl