2023-02-07
Nico-Drei van der Merwe is deel van die voltydse Pastoorspan van Nuwe Lewe Klerskdorp. Hy het by die Nuwe Lewe span aangesluit in 2017 en so ook sy Bachelors graad in Teologie voltooi.
Nico-Drei se areas van bediening strek oor die Jeug en Kinderkerk (ouderdome 3-19 jaar) waar hy as hoof daarvan dien. Hy het nog altyd ń passie gehad vir jongmense en vir God se Woord.
Indien jy ‘n besoek verlang of gekontak wil word, kontak hom gerus op nicodrei@nuwelewe.org.za of kontak ons per whatsapp
Indien u ‘n afspraak of besoek wil skeduleer, is u welkom om op die skakel te klik om na Nico-Drei se bespreking / besoek skeduleerder te gaan
Kliek hier