Pastoor Joshua Pieterse

Joshua Pieterse is vanaf 2015 deel van Nuwe Lewe se voltydse span. Hy het begin as die jeugwerker van die gemeente en ’n ware seun van die huis geword.

Hy het sy Bachelors (B.Th.) in Teologie voltooi deur SATS en in tans besig met sy Honeurs graad in Praktiese Teologie.

Sy hart is om te sien hoe mense toegerus word vir effektiewe bediening, binne en buite die kerkmure. Hy is passievol daaroor dat die boodskap van die kruis lewens verander.

Joshua is verantwoordelik vir die versorging van die ouderdomsgroep 19-35 jaar. Bied Pols! (Jong volwassenes) aan. Hy is ook verantwoordelik vir die gemeente se Woordskool.

Indien jy ‘n besoek verlang of gekontak wil word, kontak hom gerus op joshua@nuwelewe.org.za of kontak ons per whatsapp 

Indien u ‘n afspraak of besoek wil skeduleer, is u welkom om op die skakel te klik om na Joshua se bespreking / besoek skeduleerder te gaan

Kliek hier

Joshua Pieterse