Mike & Madelein Meyer

Mike & Madelein Meyer is deel van die voltydse Pastoorspan van Nuwe Lewe Klerksdorp. Hulle het by die span aangesluit in Julie 2022.

Mike is tans besig met sy Bachelors in Teologie en is vanaf 2017 in voltydse bediening. Mike & Madelein Meyer is lief vir die Here en vir mense en daarom lê herderlike versorging hulle so na aan die hart.

Mike & Madelein is in 2009 getroud en het twee dogterjies, Anje en Anike.

Madelein is ‘n gekwalifiseerde onderwyseres en ‘n briljante muiskant. Sy het ‘n hart vir aanbidding. In 2022 het Madelein by Mike in voltydse bediening aangesluit na ongeveer 12 jaar in die onderwys. Hulle het twee dogters, Anika en Anje.

Mike & Madelein staan aan hoof van ons algehele Gemeente Versorging. Hulle het ‘n groot hart vir mense en dryf die gemeentelike pastorale versorging.

Indien jy ‘n besoek of ‘n afspraak met Mike verlang, is u welkom om hom te kontak op mike@nuwelewe.org.za of kontak ons per whatsapp.

4-150x150.png

Indien u ‘n afspraak of besoek wil skeduleer met Mike, is u welkom om op die skakel te klik om na Mike se bespreking / besoek skeduleerder te gaan.

Kliek hier

Mike & Madelein Meyer