πŸ”… KLEINGROEPE πŸ”… 

In ‘n groot gemeente is dit belangrik om aan ‘n kleiner groep te BEHOORT… Waar vreemdes vriende word, en vriende familie word.

Ons ontmoetings geskied tans slegs AANLYN, op Zoom asook via Whatsapp Video Calls.

Ons is opgewonde om jou in te trek by β€˜n NL AANLYN KLEINGROEP:
➑Kontak die Kerkkantoor 018 468 7862 of stuur β€˜n boodskap na ons NL WhatsApp: 066 167 8980

Ons sien uit om saam met JOU te groei – Waar Jy Is!

 Past. Kenny & Retha Killian

#kleingroepe

 

 
 

Sluit aan by NL KLEINGROEPE Facebook Group

WhatsApp ons hier om deel te word