2020-06-16
In die koningkryk van Klerksdorp is daar ‘n woud met die naam “Judah’s Club.” Die woud is vol vrolike kinders. Die grote leeu Judah heers oor hierdie woud vir God. Die kinders is almal baie lief vir die woud en vir Judah, want in die woud is elke kind kosbaar. Hier is ook vele pret en die woud word gevul met die skaterlag van die kinders.
Kom beleef die avontuur in die woud saam met Judah en God se Woord!
Sluit aan by Judah’s Club se Facebook Group
Bedieningsleier:
Nico-Drei van der Merwe
E-pos:
nico@nuwelewe.org.za