Pols is ń groep vir persone 19-35 jr.

Ons hart by Pols is om jongmense deel te maak van God se familie.

God se hart is vir ons, en daarom is ons hart vir mense.

Hier kan jy jouself wees en net lief wees vir Jesus, terwyl ons poog om in God te groei.

JONK — Hier om ‘n VERSKIL te maak — LEWE

 

Volg ons op Instagram

WhatsApp POLS hier

 

Bedieningsleier

Joshua Pieterse

E-mail: joshua@nuwelewe.org.za