“Elkeen moet gee soos hy in sy hart besluit het, nie uit spyt of dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief.”
By Nuwe Lewe glo ons dat om te GEE nie net gaan oor gehoorsaamheid nie, so belangrik as wat dit wel is, maar ook dat dit ñ unieke voorreg is wat ons as beeld draers van ñ GEE God het om só ook Sy natuur ten toon te stel en te help om Sy Koninkryk uit te brei hier op aarde. Dankie aan elke blymoedige gewer wat dit moontlik maak vir Nuwe Lewe en elke ander bediening in ons familie om te arbei vir die Here in ñ wêreld wat Hom nodig het
Gemeente Bankbesonderhede:
ABSA
Rekening Nommer: 0950161604
Takkode: 334 338
OF
FNB
Rekening Nommer: 6230 7758 146
Takkode: 250053