As kerk, glo ons in gebed…

Ons glo dat gebed situasies en omstandigede verander

Ons glo dat gebed ons harte in lyn bring met God se Woord

Ons glo dat gebed ons fokus hou op Die Een wat verlossing bring

Ons bid elke Maandag aand om 18:00 saam hier by die kerk.

Bedieningsleier

Pastoor Fanie Louw