Ons is ‘n groep jong mense (13-18 jaar) wat ‘n passie en liefde het vir Jesus. Waarom juis FlipSide?

Ons glo dat ons gekies is om God te verteenwoordig op die aarde. Om die liefde wat Hy vir ons het te reflekteer aan die wêreld. Dit is om anders te wees.

Ons nooi jou graag uit om Vrydae aande om 18:30 by te woon. Wees deel, wees anders, wees jy!

 

 

Sluit aan by ons Facebook Blad

Volg ons op Instagram