Deo Gloria is ‘n interkerklike gebedsgroep vir Seniors, wat elke Woensdagoggend om 10:00 by Nuwe Lewe saam kuier rondom die Woord.

As jy bedags tuis is, nooi ons jou uit om saam met ons te kom kuier!

Sluit aan by Deo Gloria se WhatsApp Groep