Berading

As Nuwe Lewe Klerskdorp bied ons graag berading/begeleiding aan vir diegene wat ‘n behoefte het aan die dienste.

Ons bied Christelike Berading, wat trauma, voorhuweliks, huweliks en emosionele berading insluit.

Deel van ons dienste is ook “Life Coaching”.

Indien u n afspraak verlang vul asb die volgende vorm in, sodat ons u kan kontak en ‘n afspraak reël.

*Alle inligting word streng vertroulik gehou. 

Emosionele/Trauma/Huweliks...