Tertius en Liezel van den Berg is Nuwe Lewe se Jong Volwassenes herderspaar. Hierdie groepering bestaan uit diegene tussen die ouderdomme 19-35 en het buiten Kleingroep aktiwiteite 'n toegewyde byeenkoms op Woensdae om 18:45 waar hul saam aanbid, gesels, kuier, vrae vra en bid. Meer onlangs is Past Tertius ook oor Nuwe Lewe se Engelse komponent geplaas. Hierdie steeds jong uitdrukking van Nuwe Lewe se DNA is in ń interessante groeistadium wat vir baie opwinding sorg.