Ons is 'n groep jong mense lief vir Jesus en uitverkoop aan wie Hy is. Ons glo dat jy nie net moet opdaag nie, maar ook om 'n verskil te maak. Ons byeenkomste wissel van "game nights", "movie nights" en natuurlik "praise and worship" en woord. Ons "gather" Vrydae aande om 18:30 om 'n goeie fondasie neer te lĂȘ en saam te kuier.