Deo Gloria is 'n interkerklike gebesgroep wat elke Woensdagoggend om 10:00 by Nuwe Lewe saam kuier.

As jy bedags tuis is, nooi ons jou uit om saam met ons te kom kuier!