Flourish - Vroue konferensie 2018

Gebeurtenis Besonderhede

  • Saterdag | 02 Junie, 2018
  • 08:30 AM - 04:00 PM
  • 48 Ametis street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571

Jy sien dooie bome – maar God sien bome wat BLOM!

Ons is baie opgewonde oor 2018 se Vroue Konferensie. Moenie uitmis nie!

Kom ervaar hoe God jou lewe laat blom!

Saterdag 2 June 2018 by Nuwe Lewe in Klerksdorp