Ons VISIE


JESUS ons boodskap, MENSE ons hart.




Ons MISSIE


Om mense wat vêr van God is naby aan Hom te bring.





Ons WAARDES



PASSIE
ons Dryfveer

Passie vir Jesus. Passie vir mense. Passie vir Sy Kerk. Passie dryf ons. Alles wat ons doen, doen ons met passie. Waar ookal, wanneer ookal en wat ookal doen ons met Heilige Gees energie.

EER
ons Roeping

Eer aan God is ons hoogste roeping daarom gee ons eer en erkenning aan mense. Ons onderwerp aan leierskap en is dankbaar vir geestelike gesag. Ons kies om met blydskap diegene te dien wat God oor ons geplaas het. Ons gee om en eer diegene wat God onder ons geplaas het.



UITNEMENDHEID
ons Strewe

Ons gaan altyd die beste doen met wat ons het, en na die beste van ons vermoë. Ons is betyds, altyd met die regte goed besig en voorbereid. Ons doen nie dinge halfpad nie.

VRYGEWIGHEID
ons Voorreg

Vrygewigheid gaan oor om meer te gee as wat nodig is. Dit bly altyd n voorreg. Ons is vrygewig met ons hulpbronne. God seën ons om ’n seën te wees.




KONTAK Ons



KONTAK BESONDERHEDE

Sondag Dienste:

08:00 Engelse Diens
10:00 Afrikaans Diens
18:00 Aand Diens

Fisiese Adres:

48 Ametis straat
Wilkoppies
Klerksdorp
2571

Tel:

018 468 7862

Faks:

018 468 7673

Epos:

info@nuwelewe.org.za

KAART


© 2017 Nuwe Lewe. All Rights Reserved